Skuursokkie-web
| DeurAfriForum

Skuursokkie

Trek jou sokkies op!

Saterdag 21 Oktober 2023

Waar: 4 Brothers, Van Greunen Boerdery BK, R404, George

Prys: R190 (18 jaar en ouer ) R170 (17 jaar en jonger)

Die hekke maak 16:30 oop.

Bring jou eie piekniekmandjie.

Kontak 079 857 5295 vir meer inligting.

Bring gees saam en trek jou lekkerste paar sokkies aan!

“Sokkies word geskenk om minderbevoorregte voete warm te hou!”