Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug
Uncategorized @af

RSVP-skakel vir mentorskapprogram

22/04/202522/04/2025

“Scan my vir free dop” of kom net Dinsdag na ons R “Scan my vir free dop” of kom net Dinsdag na ons Rolbal-toernooi toe 😉 daar sal ook voggies verniet beskikbaar wees 🥂🏐

Skryf jou span in op die skakel in die bio. 🔥

#Rolbal #BeweegJouJeug #BokVirSport
Leiers vandag. Toekomsskeppers môre. 🫡 Want goeie Leiers vandag. Toekomsskeppers môre. 🫡

Want goeie leierskap begin deur jouself te ken, ander te verstaan en saam ’n sterker gemeenskap te bou.

Vyf skole en 45 nuwe leiers het AfriForum Jeug se Toekomsskeppers-geleentheid bygewoon.💥

#Toekomsskeppers #AfriForumJeug #Leiers
Kom bemagtig jouself vir die toekoms waaraan jy wi Kom bemagtig jouself vir die toekoms waaraan jy wil help bou! 👷🏻

Aansoeke vir 2027 se Jeugleiersprogram is nou oop. Skakel is in ons bio 🔥

#Leiers #VonkVoort #AfriForumJeug
Wil jy graag deel wees van die volgende generasie Wil jy graag deel wees van die volgende generasie jong leiers wat 'n verskil wil maak daar waar hulle geplant is? 🎓

Hou hierdie spasie dop vir AfriForum Jeug se leierskapsprogram wat binnekort begin. 🔥

#AfriForumJeug #Toekoms #LeiersVanMore
September by @afriforum_jeug 💃🏼 Daar word gefluis September by @afriforum_jeug 💃🏼

Daar word gefluister dat @_marelize_vn nogsteeds die teer uit haar skoene probeer kry 😉🚧

#VonkVoort #Behoort #AfriForumJeug
Wat dink jy het ’n groter impak? 📌 A. ’n Swak rege Wat dink jy het ’n groter impak? 📌
A. ’n Swak regering
B. ⁠’n Onbetrokke publiek 

Indien jy nie seker is nie, gaan luister gerus Episode 3 van ons podsending op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal.🗣️🗳️
Van Amerika tot in Centurion! Leo Brent Bozell II Van Amerika tot in Centurion!

Leo Brent Bozell III, die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, besoek AfriForum en beleef eerstehands hoe ons gemeenskappe veiliger maak. 🚨

#AfriForumJeug #VSA #Veiligheid
Jy is dalk klaar met politiek, maar politiek is ni Jy is dalk klaar met politiek, maar politiek is nie klaar met jou nie. 🗣️🗳️🚧

Luister gerus na episode 3 van ons podsend waar Arno Roodt gesels oor hoe die "politiek" wat ons probeer vermy, steeds elke fase van ons lewens beïnvloed.

Laat die jeug dit nou maar sê.

#AfriForumJeug #Stem #LaatDieJeugDitNouMaarSe

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search