AfriForum Jeug se Maties-tak bied aan: Raakrugby
Raakrugbydag aangebied deur AfriForum Jeug se Maties-tak in samewerking met Bluebottle Stellenbosch, Middelvlei-wynplaas en StudentePlein
- Datum: Saterdag 15 Februarie 2025
- Tyd: 12:00โ22:00
- Registrasie: 11:30
- Plek: Middelvlei-Wynplaas, Stellenbosch
PRYSE OP DIE SPEL:
- 1STE PLEK: Prys ter waarde van R10 000
- 2DE PLEK: Prys ter waarde van R8 000
- 3DE PLEK: Prys ter waarde van R5 000
- GEESBEKER: Prys ter waarde van R2 000
ALGEMENE REรLS EN REGULASIES:
- Daar is drie kategorieรซ (mans-/dames-/gemengde spanne) โ spanne en individue kan slegs aan een kategorie deelneem.
- Gemengde spanne moet โn minimum van vyf dames en/of vyf mans in die span hรช.
- Spanne moet uit minimum sewe lede en maksimum tien lede bestaan.
- Die raakrugbyspel is sewe minute per kant.
- Slegs sewe spelers per span mag op die veld deelneem.
- Spanne mag gebruik maak van rolling substitutes.
- Elke span moet โn spanbestuurder hรช. Spanbestuurders word op โn groep geplaas word waar die program, finale reรซlings, asook spel-spesifieke reรซls gekommunikeer sal word.
- Geen onder 18โs of persone bo 35 mag aan die raakrugbyspel deelneem nie.
- Koste vir spaninskrywings beloop R500 per span โ dit sluit โn drankgeskenkpak, BBP-kroegpermit, VIP-gazebostaanplek, waterbottels, verskeie geskenkbewyse in.
Bank besonderhede:
Eerste Nasionale Bank
Takkode: 252445
Rekeningnr: 62626490627
Verwysing: Jeug Touchies + spannaam
SKRYF JOU RAAKRUGBYSPAN HIER IN:

