Webbanier_JEUG-selfverdedigingsklasse_Pukke
| DeurLeanne

Pukke, belê in jul veiligheid!

AfriForum Jeug se Puk-tak bied ’n selfverdedigingsklas vir die Puk-studente (mans én vroue) aan! Leer praktiese vaardighede om jouself in ongewensde en onveilige situasies te beskerm.

  • DATUM:            Donderdag15 Mei 2025
  • TYD:                   18:00–20:00
  • PLEK:                 Totiussaal
  • KOSTE:              R30 p.p. (sluit ’n koffie in)

Alle studente, mans én vroue, is welkom om hierdie sessie by te woon.

Jou kampus. Jou veiligheid. Ons prioriteit.

RSVP hier vir Puk selfverdedigingsklas:

"*" indicates required fields

Naam*
Gaan jy die sessie bywoon?*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

BANKBESONDERHEDE:

  • Eerste Nasionale Bank
  • Takkode: 261550
  • Rekeningno.: 62349898398
  • Verwysing: PUKveiligheid/Naam
  • E-pos/WhatsApp bewys van betaling na jeug@afriforum.co.za of na Louis by 071 368 7948.