NSFAS beurs gekanselleer? Ons wil jou help!
Die National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) het 5 000 studente onlangs in kennis gestel dat hulle hul beurse verloor omdat hulle na bewering vals inligting in hul beursaansoeke ingesluit het.
AfriForum Jeug se regspan verteenwoordig tans ’n groep studente wat ons genader het vir help nadat hulle wat hul beurse verloor het. As dit ook met jou gebeur het, nooi ons jou uit om jou inligting in die onderstande gedeeltes in te vul sodat ons jou ook kan verteenwoordig.
Skrik wakker, HPCSA!
"*" indicates required fields
AfriForum Jeug – jóú stem op kampus