Uncategorized @af MENTORSKAP 2026 SE RSVP-SKAKEL 18/06/202618/06/2026 "*" indicates required fields X/TwitterThis field is for validation purposes and should be left unchanged.Naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres Geboortedatum* MM slash DD slash YYYY Waar Swot/werk jy?*KLERASIE: Kies jou grootte vir die onderstaande klerasie-items: T-hemp* XS S M L XL 2XL 3XL Kappiebaadjie:* XS S M L XL 2XL 3XL “Overall”-broek/malpak:* 28 30 32 34 36 38 40 42 44 46 48 KOS EN VERVERSINGS:Gebruik jy alkoholiese verversings?* Ja Nee Het jy enige kosallergieë?* Ja Nee Indien ja, Spesifiseer*Het jy enige dieetvoorkeure (bv. vegetaries, Halaal, ens.)?* Ja Nee Indien ja, Spesifiseer*MEDIES:Het jy enige Mediese toestande?* Ja Nee Indien ja, Spesifiseer*Het jy Mediese fonds?* Ja Nee Indien ja, naam van mediese fonds en mediesefondsnommer:*Noodkontakpersoon* Naam Van Verwantskap aan noodkontakpersoon*Noodkontakpersoon selfoonnommer:*Ek begryp dat ek tydens AfriForum Jeug se mentorskapprogram moontlik aan verskeie aktiwiteite sal deelneem. Ek neem uit vrye wil en op eie risiko deel. Ek aanvaar volle verantwoordelikheid vir enige persoonlike beserings, verlies of skade aan eiendom wat mag voorkom. Ek vrywaar die organiseerders, fasiliteerders en enige geassosieerde instansies teen enige aanspreeklikheid of eise. Ek begryp ook dat deelname aan spesifieke aktiwiteite opsioneel is en dat ek die reg het om te weier om deel te neem as ek nie gemaklik voel nie. Ek bevestig hiermee dat ek die bogenoemde verklaring gelees het en daartoe instem. Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik.* Ek begryp dat ek tydens AfriForum Jeug se mentorskapprogram moontlik aan verskeie aktiwiteite sal deelneem. Ek neem uit vrye wil en op eie risiko deel. Ek aanvaar volle verantwoordelikheid vir enige persoonlike beserings, verlies of skade aan eiendom wat mag voorkom. Ek vrywaar die organiseerders, fasiliteerders en enige geassosieerde instansies teen enige aanspreeklikheid of eise. Ek begryp ook dat deelname aan spesifieke aktiwiteite opsioneel is en dat ek die reg het om te weier om deel te neem as ek nie gemaklik voel nie. Ek bevestig hiermee dat ek die bogenoemde verklaring gelees het en daartoe instem. Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik.*