Mediese-keuring_Afr
| DeurAfriForum

Meningspeiling: Keuring vir mediese studies

AfriForum Jeug ontvang talle navrae van bekommerde ouers en voornemende studente oor onsuksesvolle aansoeke om vir die graad MBChB te studeer. Daar word sterk bewerings gemaak dat diskriminasie by die keuringsprosesse betrokke is aangesien matrikulante met uitstekende resultate afgekeur word.

AfriForum Jeug beskou hierdie bewerings in ’n baie ernstige lig en sal nie skroom om alle kanale tot ons beskikking te volg om bevestigde diskriminasie en onregverdigheid in hierdie verband te beveg nie.

Dit is egter belangrik dat ons behoorlik ondersoek instel. Daarom versoek ons dat, indien jy ’n student (of ouer van ’n student) is wat MBChB wou studeer maar afgekeur is, jy aan hierdie meningspeiling deelneem om jou en toekomstige jongmense te help.

Jou inligting sal vertroulik hanteer word en met geen derde party gedeel word nie, maar dit is baie belangrik vir hierdie saak.

Meningspeiling

"*" indicates required fields

Student of ouer*
Naam en van*


Het jy aansoek gedoen om MBChB te studeer?*
Het jy aansoek gedoen om ’n mediese rigting te studeer?*
In watter provinsie het jy gematrikuleer?*