
Maties, belê in jul veiligheid!
AfriForum Jeug se Maties-tak bied ’n selfverdedigingsklas vir Maties-studente (mans én vroue) aan! Leer praktiese vaardighede om jouself in ongewensde en onveilige situasies te beskerm.
- DATUM: Vrydag23 Mei 2025
- TYD: 18:00–20:00
- PLEK: Nerina Dameskoshuis
- KOSTE: R30 p.p. (sluit ’n koffie in)
Alle studente, mans én vroue, is welkom om hierdie sessie by te woon.
Jou kampus. Jou veiligheid. Ons prioriteit.
RSVP hier vir Maties selfverdedigingsklas:
"*" indicates required fields
BANKBESONDERHEDE:
- Eerste Nasionale Bank
- Takkode: 261550
- Rekeningno.: 62349898398
- Verwysing: MATIESveiligheid/Naam
E-pos/WhatsApp bewys van betaling na jeug@afriforum.co.za of na Yvonne by 081 216 9214.