Kovsies vas vra Aand

Indien jy ’n lid is, kan jy die geleentheid gratis bywoon.
Indien jy nie ’n lid is nie, of as ’n nuwe lid aansluit nie, beloop die koste R30 per persoon.

Daar sal kaartfasiliteite beskikbaar wees op die dag.

Bankbesonderhede:

  • Eerste Nasionale Bank
  • Takkode: 261550
  • Rekeningnr: 62349898398
  • Verwysing: Kovsies vas vra + Naam
  • E-pos bewys van betaling na jeug@afriforum.co.za