Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug
Byeenkomstes | Uncategorized @af

Kovsies Padel en Pizza

05/03/202612/03/2026
Voel jy dit ook? Klop jou hart ook vinniger as jy Voel jy dit ook? Klop jou hart ook vinniger as jy die woord aktivisme hoor?🔥

Baie dankie aan elke student en jong werkende wat hierdie jaar opgestaan het vir wat reg is en saam veg vir geregtigheid. Volgende jaar maak ons weer só 😉

#Geregtigheid #AfriForumJeug
Lyk goed, voel goed en skryf goed. 🔥 Maak seker jy Lyk goed, voel goed en skryf goed. 🔥
Maak seker jy eet genoeg breinkos tydens die eksamen. En ja, dit is vreemd om met pantoffels te gaan skryf! 😉🍔

#Eksamen #EetGenoeg
Sit solank ons padeltoernooi op jou doenlysie vir Sit solank ons padeltoernooi op jou doenlysie vir 2027. Dis een van ons sport- en sosiale geleenthede wat jy nie wil misloop nie! 😉

#Padel #AfriForumJeug
Sterkte met die eksamen!🤓📚 Hou dié spasie dop vir Sterkte met die eksamen!🤓📚
Hou dié spasie dop vir nog #Eksamen101-wenke.😉

#Eksamen #JyKanDitDoen
'n Krimineel is 'n lafaard, maar hy is nie onnosel 'n Krimineel is 'n lafaard, maar hy is nie onnosel nie. Kom luister gerus saam na Marnus Kamfer se verduideliking van wat 'n harde teiken is en hoe jy jouself een kan maak om jou veiligheid te bevorder. 

Nou beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal of op die skakel in ons bio. 

Laat die jeug dit maar sê!

#LaayDieJeugDitNouMaarSe #Krimineel #Polisie
Neonpadeltoernooi en nagmark 💥 Dis die mense wat Neonpadeltoernooi en nagmark 💥

Dis die mense wat dit lekker maak!

Met gesonde kompetisie 🎾

Die energie? 10/10.

Rustenburg het die taak verstaan 🫡

Vat vas!

Rustenburg, julle was lekker!

Jongmense wat dinge laat gebeur.

Be lekker en woon ons volgend aksie by 🤙🏽– stuur ’n DM vir die WA-skakel

#VonkVoort
Hoeveel boere nog, pres. Cyril Ramaphosa? Stilbly Hoeveel boere nog, pres. Cyril Ramaphosa?
Stilbly is nie meer 'n opsie nie – plaasaanvalle verwoes lewens, gesinne en gemeenskappe. Suid-Afrika verdien om te weet wat die president se standpunt hieroor is. 

Ons verdien leiers wat bedoel wat hulle sê, nie leiers wat "dubbelsinnigheid" later as 'n verduideliking gebruik wanneer hulle woorde en liedere onder 'n vergrootglas geplaas word nie. 

Boekmerk solank 1 Desember in jou kalender. @AfriForum verklaar dié dag as Wêreldwye Dag teen Plaasmoorde.

#Plaasmoorde #Boere #HoeveelNog
Met soveel plaasaanvalle en moorde wat tans in die Met soveel plaasaanvalle en moorde wat tans in die Oos-Rand gepleeg word, wonder mens of die polisie nog relevant is in SA?! 🦺

Kom luister gerus Donderdag om 15:00 op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal na wat Marnus Kamfer te sê het oor dié onderwerp.😉 Dis beter om te weet as om te wonder! 

Laat die Jeug dit maar sê!

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search