Kovsies-adjunkvisekanselier haat Afrikaans

UV-adjunkvisekanselier fokus eerder op anti-Afrikaanse agenda as gehalteonderrig. Veg saam met AfriForum Jeug vir Afrikaans.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

AfriForum beskou die opdrag van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se adjunkvisekanselier vir akademie, prof. Anthea Rhoda, dat die gebruik van Afrikaanse onderrig in alle modules buiten in die vak Afrikaans dadelik gestaak moet word, as ’n duidelike bewys van haar agenda teen Afrikaans en dus ook inheemse tale, ten koste van akademiese uitnemendheid en diens aan die gemeenskap.