| DeurAfriForum

Ken jy die party waarvoor jy stem?

Ons hou ’n paneelgesprek waar studente eerstehands kan uitvind wat politieke partye se standpunte is oor kwessies wat ons jongmense raak.

Registreer hier om jou plek te reserveer en om verdere inligting te ontvang.

"*" indicates required fields

Naam en van*
Vrae
This field is for validation purposes and should be left unchanged.