Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug
Uncategorized @af

KAMPUSVEILIGHEIDSOPNAME

21/05/202521/05/2025

Ons wil almal van die woord "politiek" af wegbly, Ons wil almal van die woord "politiek" af wegbly, maar besef nie dat politiek elke dag deel is van ons lewens nie – van die slaggat waardeur jy ry tot beurtkrag en die vuil water in jou krane. @arno_roodt

Baie geluk as jy gister gestem het, want jou burgerlike verantwoordelikheid begin vandag! Gaan jy betrokke raak en self eienaarskap neem vir die bevordering van jou gemeenskap? Of gaan jy terugsit en wag vir die regering?

#Politiek #VonkVoort #Stem
Só vier die jeug stemdag! Dankie @thestaffordshir Só vier die jeug stemdag!

Dankie @thestaffordshirepub @livingstones_restaurant @musiccafepotch @horseandriver vir die koue bederf!

#Stem #KoueBiere #AfriForumJeug
Dankie dat jy vandag gaan stem het! Alhoewel ons Dankie dat jy vandag gaan stem het!

Alhoewel ons sterk in federalisme en desentralisering van mag glo, is ons ook bewus dat die regte party dit kan help moontlik maak. Om jou kruisie te gaan trek, is slegs één van die maniere hoe jy kan help bou aan die toekoms waarin jy glo.

Laat die jeug dit nou maar sê!

#Stem #LaatJouStemTel
In rondte twee saam met @sewing_club_co.za het ons In rondte twee saam met @sewing_club_co.za het ons pajamabroekies gemaak. ☺️ Lyk sommer soos die ware Jakob. 😉

Bloem! Sien julle vir rondte drie as ons somerrokkies saam met Tannie Velmaé maak. 👒💛
@thestaffordshirepub stel nooit teleur nie! AfriFo @thestaffordshirepub stel nooit teleur nie! AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak hou ’n bierpongkompetisie en sokkie om studente ’n vinnige studiebreek tussen al die rowwe eksamens deur te gee. 😉🍻
Hierdie varkie betaal nie Eskom se skuld óf hulle Hierdie varkie betaal nie Eskom se skuld óf hulle bonusse nie! 🐽💸

’n Elektrisiteitstariefverhoging van 12,7% vir verbruikers, terwyl Eskom ’n wins van R30,3 miljard in die 2026-boekjaar maak en groot bonusse betaal aan hulle bestuur?💡💰💸

#Eskom #Spaarvarkie #Aktivisties
Waar maak jy tans 'n verskil? 🔥 Waar maak jy tans 'n verskil? 🔥
Doen wat jy kan. Met wat jy het. Daar waar jy is. Doen wat jy kan. Met wat jy het. Daar waar jy is. 

1. Stuur hierdie aan iemand wat dink dat @afriforum 'n politieke party is. ❌️
2. Stuur hierdie aan iemand om saam met jou 'n drankie te gaan drink nadat julle gestem het. 🍻
3. Voltooi die vorm in ons bio. 🗳
4. Wys jou duim. 👍🏻
5. Kry 'n gratis drankie by een van die volgende kroeë:
* Horse and River (Vanderbijlpark) @thehorseandriver
* Livingstones (Pretoria) @livingstones_restaurant
* Staffy's (Bloemfontein) @thestaffordshirepub
* Musics (Potchefstroom) @musiccafepotch

Dankie dat jy jou stem laat tel! 💪🏻

#OnsSalSelf #Desentralisering #VonkVoort

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search