Webbladbanier---Jeug-Sané
| DeurAfriForum

Jeuk jou voete?

Kom dans in Afrikaans!

Bring jou vellies en kom ons sokkie ’n ding los.

Mense wat kaartjies aanlyn koop ontvang ’n verwelkomingsjerrie en later die aand ’n worsbroodjie.

(Kaartjies is ook beskikbaar by die deur, maar die worsbroodjie en sjerrie is nie ingesluit nie.)

16 September 2023
Tyd: 18:00–00:00
Plek: Snowflake
Prys: R50

Kaartjieverkope sluit 12 September 2023 om middernag.

Navrae: afriforum.potchjeug@gmail.com