Skip to content
AfriForum Jeug
  • Home
  • About us
  • Get involvedExpand
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Sluit aan
AfriForum Jeug
Kom die Jeug sê dit maar 📢 Die Knysna-tak het Dins Kom die Jeug sê dit maar 📢
Die Knysna-tak het Dinsdag ’n brief aan die munisipale bestuurder oorhandig. 📄💩

Hierin word die ernstige rioolprobleem in verskeie areas van die dorp aangespreek en die munisipaliteit se aksieplan word aangevra. Om die belangrikheid van die saak te beklemtoon, het ons vir hom swemvlerkies saamgegee, want Knysna verdrink in die riool. 🤿💩
🏃🏻Kleurpretdraf 🔵🟣🟡🟢 Kom geniet 'n oggend vol pre 🏃🏻Kleurpretdraf 🔵🟣🟡🟢

Kom geniet 'n oggend vol pret, kleur en gemeenskapsgees terwyl jy die fondsinsameling vir gemeenskapsprojekte in Rustenburg ondersteun!💪🏼

Maak gereed om deur kleurvolle poeierverfstasies te hardloop of stap/draf saam met familie en vriende.

🗓️ 16 Junie 2026
🕖 08:00–11:00
📍Brauhaus, Rustenburg
💰 R30

Hoop ons sien jou daar!
Ekurhuleni verdien beter! 📢 Teken die petisie in Ekurhuleni verdien beter! 📢

Teken die petisie in die bio– elke handtekening stuur ‘n outomatiese e-pos om sy bedanking te versoek. 👋📨
Die tuks-studente is nou gereed vir aksie! 🔫 #Bew Die tuks-studente is nou gereed vir aksie! 🔫

#BeweegJouJeug #AfriForumJeug #Skietopleiding
Dís wat gebeur wanneer die jeug 'n gholfdag-stalle Dís wat gebeur wanneer die jeug 'n gholfdag-stalletjie beman! 🕺🏻 ⛳️ Dankie @afriforum

#Gemeenskapsbouers #DieJeugVanVandag #Gholfdag
Afri drafklub - hou bene hou!🏃🏻🍻 #BeweegJouJeug # Afri drafklub - hou bene hou!🏃🏻🍻

#BeweegJouJeug #AfriForumJeug #HouBeneHou
Groot jol by @thestaffordshirepub saam met @amelia Groot jol by @thestaffordshirepub saam met @amelia.dameskoshuis 🕺🏻💃🏻

#DieJeugVanVandag #BeweegJouJeug #Sokkie
Die koeël is deur die kerk 🎯🔫 AfriForum Jeug se Tu Die koeël is deur die kerk 🎯🔫
AfriForum Jeug se Tuks-tak bied skietopleiding aan 💥

#vonkvoort #beweegjoujeug #vegenbou #onssalself

Contact details

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • 58 Union Avenue, Kloofsig,
    Centurion

Follow us on

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Join now
  • Home
  • About us
  • Get involved
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search