Skip to content
AfriForum Jeug
  • Home
  • About us
  • Get involvedExpand
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Sluit aan
AfriForum Jeug
Hierdie Augustus geniet ons graag elke “stikkie” v Hierdie Augustus geniet ons graag elke “stikkie” van vrouwees 🪡🧵💛

Ons Kovsies-tak hou in samewerking met @sewing_club_co.za ons eerste naaldwerkklas van nog baie!
Padel, pizza en pons | Lekker pizza en lekkerder p Padel, pizza en pons | Lekker pizza en lekkerder pons! 🍕🍻🎾

#BeweegJouJeug #VonkVoort
Padel, pizza en pons | Die padel-spanne 🎾🏆🔥 #Bewe Padel, pizza en pons | Die padel-spanne 🎾🏆🔥

#BeweegJouJeug #VonkVoort #AfriForumJeug
Want "ek kan myself beskerm" is nogal 'n kwaai sup Want "ek kan myself beskerm" is nogal 'n kwaai superkrag om te hê! 🥊

'n Oggend van sweet, lag en leer ... én mekaar probeer takel. 🥋✨
Geen ervaring is nodig nie, net 'n bietjie veggees Geen ervaring is nodig nie, net 'n bietjie veggees. 🥊🔔

Die Wynland-tak het in samewerking met @sba_giants 'n beginnersvriendelike boksklas aangebied.💪🏼 

#VonkVoort #BeweegJouJeug
Want #OnsSalSelf 🦺 AfriForum Jeug se Rustenburg-ta Want #OnsSalSelf 🦺
AfriForum Jeug se Rustenburg-tak woeker in die dorp met 'n opknapaksie by Laerskool David Brink. 

Daar is nog baie werk, so kom sit hand by en help ons om 'n verskil te maak.🫡
Nog steeds vasgevang in hierdie dag se elektriese Nog steeds vasgevang in hierdie dag se elektriese energie. 🚲🍻🔥

Dis lekker om ’n jong Afrikaner te wees!

#VonkVoort #TrapVirJouToekoms #cyclechallenge
Dis inderdaad nogals kwaai om te trap vir jou toek Dis inderdaad nogals kwaai om te trap vir jou toekoms. 🚲🍻

#VonkVoort #CycleChallenge

Contact details

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • 58 Union Avenue, Kloofsig,
    Centurion

Follow us on

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Join now
  • Home
  • About us
  • Get involved
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search