Skip to content
AfriForum Jeug
  • Home
  • About us
  • Get involvedExpand
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Sluit aan
AfriForum Jeug

Office hours:

Mondays to Thursdays: 08:00–16:30
Fridays: 08:00–15:00

Telephone number:
086 10 200 30

Email address:
General enquiries: jeug@afriforum.co.za

Member affairs – school children and students: jeug@afriforum.co.za
Member affairs – paying members: ledesake@afriforum.co.za

Leave a message

_Cantus_ (s.nw.) – 'n Latynse woord wat lied, sang _Cantus_ (s.nw.) – 'n Latynse woord wat lied, sang of gesang beteken.

Waar tradisionele Afrikaanse liedere uit volle bors gesing word, glase klink, stemme saamsmelt en die trots wat jy vir jou kultuur het, jou met 'n knop in die keel laat. 

#Cantus #DieJeugVanVandag #Tradisie
Daar is niks daarmee fout om passievol te wees oor Daar is niks daarmee fout om passievol te wees oor jou eie taal en te veg vir daardie taal se toekoms nie.
 
En moenie dat enigiemand jou anders probeer oortuig nie!

#VonkVoort #Passievol
Raak betrokke by AfriForum Jeug as jy ook wil deel Raak betrokke by AfriForum Jeug as jy ook wil deel wees van iets groter as jouself. 

Gaan luister gerus episode 4 van ons podsending saam met @mareevdb_skimpie – beskikbaar op ons YouTube-kanaal. Die skakel is in ons bio.

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug #Podsend
Hierdie privaat naweekkamp gaan vir seker nog lank Hierdie privaat naweekkamp gaan vir seker nog lank ’n hoogtepunt wees! 🛟

DIE MENSE 🤌🏼
Volgende jaar pak Jeug weer ’n naweekkamp aan! DM ons nou om op hoogte te bly!

#JeugKamp #Geanker #Strome
Dankie aan AfriForum se buurtwag en Hatfield CID w Dankie aan AfriForum se buurtwag en Hatfield CID wat energie én veiligheid tydens ons Tuks-studente se drafklub verskaf het. 🏃‍♀️🔥

Dis nie eintlik 'n kompetisie nie, maar geluk ook aan @willemde_klerk wat die nuwe tydrekord opgestel het! 😉

#AfriDrafklub #Rekord #BeweegJouJeug
Dis nie net 'n speletjie nie – dis 'n leefstyl! 🍻🏓 Dis nie net 'n speletjie nie – dis 'n leefstyl! 🍻🏓
Die eerste bierpong vir die Vanderbijlpark-tak en beslis nie die laaste nie! 🔥🎯

#Beerpong #VonkVoort #JeugVanVandag
Jou toekoms hoef nie donker en onseker te voel nie Jou toekoms hoef nie donker en onseker te voel nie – soms is dit so eenvoudig soos om 'n gemeenskap te vind waar almal saam staan! 🦺🗣️

Luister gerus na episode 4 van ons podsend saam met @mareevdb_skimpie as jy nie seker is wat "staan saam" beteken nie. 

Nóú op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal beskikbaar. 😊

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #Podsend #AfriForumJeug
Kom en bemagtig jouself vir die toekoms wat jy wil Kom en bemagtig jouself vir die toekoms wat jy wil help bou! 👷🏻

Aansoeke vir die Jeugleiersprogram vir 2027 is nou oop. Skakel is in ons bio 🔥

#Leiers #VonkVoort #AfriForumJeug

Contact details

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • 58 Union Avenue, Kloofsig,
    Centurion

Follow us on

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Join now
  • Home
  • About us
  • Get involved
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search