Skip to content
AfriForum Jeug
  • Home
  • About us
  • Get involvedExpand
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Sluit aan
AfriForum Jeug
  • Petitions
  • Blogs
  • Core views

Survey: Selection for medical studies

10/05/2022
|
By AfriForum
Read more Survey: Selection for medical studies

#LasAanlynKlas

19/04/2022
|
By AfriForum
Read more #LasAanlynKlas

Posts pagination

Previous Page 1 2

Why would you not study in Afrikaans?

15/05/2014
|
By AfriForum Jeug
Lees meer Why would you not study in Afrikaans?

Posts pagination

Previous Page 1 2
Laai meer
Is jy al op pad huis toe of is jy ’n ster wat her? Is jy al op pad huis toe of is jy ’n ster wat her? 😉📚

#Vakansie #Her #AfriForumJeug
Die grootste leuen wat ons vandag glo, is dat ons Die grootste leuen wat ons vandag glo, is dat ons nie 'n toekoms in Afrikaans het nie. 

@revanluus gesels oor hoe relevant Afrikaans nog vandag in Suid-Afrika is asook wat die verskil is tussen om lief vir 'n taal te wees en om te belê in 'n taal se toekoms.

Nou beskikbaar op ons Youtube kanaal of op die skakel in die bio.
✝️ 1 Desember Elke jaar word mense op Suid-Afrika ✝️ 1 Desember

Elke jaar word mense op Suid-Afrika se plase aangeval. Mense word beseer. Gesinne word getraumatiseer. En sommige keer nooit weer terug huis toe nie. 

Daarom verklaar AfriForum Jeug 1 Desember as Wêreldwye dag teen plaasmoorde.

Op 1 Desember 2010 is die tweejarige Wilmien Potgieter saam met haar ouers, Attie en Wilna, op hul plaas vermoor. Wilmien was maar twee jaar oud. Haar dood – en dié van soveel ander slagoffers – mag nie bloot statistiek word nie.

Hoe jy kan deelneem:
✝️Dra ’n klein wit kruisie op jou hemp of baadjie, of dra ’n wit hemp as teken van herinnering en solidariteit.
✝️Presies om 12:00 die middag: Staan stil vir ’n oomblik van stilte – vir Wilmien, vir elke lewe wat verloor is, vir elke oorlewende, en vir elke familie wat met die gevolge moet saamleef.
Ons is trots op ons kultuur, ons taal en ons geski Ons is trots op ons kultuur, ons taal en ons geskiedenis!

Dis lekker om 'n jong Afrikaner te wees 🫡🍺🕺🏻👔👒🎶

#cantus #trotsafrikaans #diejeugvanvandag
Is jy lief genoeg vir Afrikaans om daarin te belê? Is jy lief genoeg vir Afrikaans om daarin te belê? Om dit te ondersteun en te behou? 🗣️💚

Luister saam na ons volgende podsendepisode saam met @revanluus wat Donderdag om 15:00 op ons YouTube-kanaal beskikbaar gestel word. 😊
Sjoe, wat 'n jaar! Dankie dat jy deel was van die Sjoe, wat 'n jaar!

Dankie dat jy deel was van die VONK. 💥#VonkVoort

Alle eer aan God die Vader. 🙌🏼

Die vlam brand VOORT. Ons sien julle weer volgende jaar!

#2026Recap #AfriForumJeug
Dis amper Kersfees – onthou, #VonkVoort! 😉🎄 Dis amper Kersfees – onthou, #VonkVoort! 😉🎄
Het jy geweet? Die kant waaraan jou kêrel of meisi Het jy geweet? Die kant waaraan jou kêrel of meisie loop, kan 'n invloed op jou basiese veiligheid hê en moontlik selfs jou lewe red. 🧐

Luister gerus na ons nuutste podsendepisode saam met Marnus Kamfer om meer hieroor uit te vind. Die skakel is in ons bio beskikbaar. 😉

#Veiligheid101 #WeesBewus

Contact details

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • 58 Union Avenue, Kloofsig,
    Centurion

Follow us on

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Join now
  • Home
  • About us
  • Get involved
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search