Skip to content
AfriForum Jeug
  • Home
  • About us
  • Get involvedExpand
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Sluit aan
AfriForum Jeug
  • Petitions
  • Blogs
  • Core views

Survey: Selection for medical studies

10/05/2022
|
By AfriForum
Read more Survey: Selection for medical studies

#LasAanlynKlas

19/04/2022
|
By AfriForum
Read more #LasAanlynKlas

Posts pagination

Previous Page 1 2

Why would you not study in Afrikaans?

15/05/2014
|
By AfriForum Jeug
Lees meer Why would you not study in Afrikaans?

Posts pagination

Previous Page 1 2
Laai meer
Waar maak jy tans 'n verskil? 🔥 Waar maak jy tans 'n verskil? 🔥
Doen wat jy kan. Met wat jy het. Daar waar jy is. Doen wat jy kan. Met wat jy het. Daar waar jy is. 

1. Stuur hierdie aan iemand wat dink dat @afriforum 'n politieke party is. ❌️
2. Stuur hierdie aan iemand om saam met jou 'n drankie te gaan drink nadat julle gestem het. 🍻
3. Voltooi die vorm in ons bio. 🗳
4. Wys jou duim. 👍🏻
5. Kry 'n gratis drankie by een van die volgende kroeë:
* Horse and River (Vanderbijlpark) @thehorseandriver
* Livingstones (Pretoria) @livingstones_restaurant
* Staffy's (Bloemfontein) @thestaffordshirepub
* Musics (Potchefstroom) @musiccafepotch

Dankie dat jy jou stem laat tel! 💪🏻

#OnsSalSelf #Desentralisering #VonkVoort
Werk hard. Speel hard. 🦺🍻 Die afgelope naweek het Werk hard. Speel hard. 🦺🍻

Die afgelope naweek het 25 takbestuurslede bymekaargekom en beplan hoe hulle 'n verskil gaan maak in hulle gemeenskappe in die komende termyn. Hou dié spasie dop! 😉

#Werk #VonkVoort #AfriForumJeug
Vir wie moet ek stem? 🗳 Wonder jy ook vir wie jy Vir wie moet ek stem? 🗳

Wonder jy ook vir wie jy moet stem? Luister gerus na ons nuutste podsend-episode met @kallie.kriel waar hy gesels oor die impak wat jou kruisie het en hoe jy die regte party kan kies wat jou gemeenskap se belange op die hart dra. 

Nóú beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal of die skakel in ons bio!

Laat die jeug dit maar sê!

#LaatDieJeugDitNouMaarSê #Stem #NasionaleVerkiesing
Kneukels op die tafels, commīlitōnēs! 🍺🕺🏻 #Cantus Kneukels op die tafels, commīlitōnēs! 🍺🕺🏻

#Cantus #TrotsAfrikaans #Liefling
Ons stem saam dat politieke verandering nie net de Ons stem saam dat politieke verandering nie net deur vir 'n spesifieke party te stem gaan plaasvind nie, maar dit is een van die maniere waarop ons kan help om 'n verskil in die land te maak. 🔥🎭

Ons kan nie kla oor die stand van sake in Suid-Afrika as ons nie bereid is om self eienaarskap te neem en ons gemeenskappe te versterk en verbeter nie. 

Kom luister gerus saam na episode 5 van ons podsend saam met @kallie.kriel wat Donderdag om 15:00 op ons YouTube-kanaal beskikbaar gestel word.🗣️

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #SelfDoen #Stem
_Cantus_ (s.nw.) – 'n Latynse woord wat lied, sang _Cantus_ (s.nw.) – 'n Latynse woord wat lied, sang of gesang beteken.

Waar tradisionele Afrikaanse liedere uit volle bors gesing word, glase klink, stemme saamsmelt en die trots wat jy vir jou kultuur het, jou met 'n knop in die keel laat. 

#Cantus #DieJeugVanVandag #Tradisie
Daar is niks daarmee fout om passievol te wees oor Daar is niks daarmee fout om passievol te wees oor jou eie taal en te veg vir daardie taal se toekoms nie.
 
En moenie dat enigiemand jou anders probeer oortuig nie!

#VonkVoort #Passievol

Contact details

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • 58 Union Avenue, Kloofsig,
    Centurion

Follow us on

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Join now
  • Home
  • About us
  • Get involved
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search