Skip to content
AfriForum Jeug
  • Home
  • About us
  • Get involvedExpand
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Sluit aan
AfriForum Jeug

Office hours:

Mondays to Thursdays: 08:00–16:30
Fridays: 08:00–15:00

Telephone number:
086 10 200 30

Email address:
General enquiries: jeug@afriforum.co.za

Member affairs – school children and students: jeug@afriforum.co.za
Member affairs – paying members: ledesake@afriforum.co.za

Leave a message

Agter die skerms van die Jeugkongres 2026. Beperkt Agter die skerms van die Jeugkongres 2026. Beperkte spasie beskikbaar. Skakel in bio.👀

#VonkVoort #BeweegJouJeug #VegEnBou
Dit is Gelofteweek en AfriForum Jeug vier dit saam Dit is Gelofteweek en AfriForum Jeug vier dit saam met die Voortrekkermonument. 

Hoe vier jý Gelofteweek? ✨️
By Cantus vloei die gratis bier soos die gees van By Cantus vloei die gratis bier soos die gees van VONK VOORT! 🔥
Sluit aan by die Jeugkongres 2026 – 29 Jan tot 2 Feb – vir net R1 500 p.p.

Moet dit nie mis nie! Skakel in die bio. 🤝

#slaggereed #VegEnBou #vonkvoort #DieJeugVanVandag
Beperkte spasie beskikbaar — moenie hierop uitmis Beperkte spasie beskikbaar — moenie hierop uitmis nie!🥳

Klik die skakel in ons bio vir meer inligting.

#VonkVoort #FeiteWen #VegEnBou
Dankie aan elkeen wat saam in die pret deelgeneem Dankie aan elkeen wat saam in die pret deelgeneem het!

#BeweegJouJeug #DieJeugVanVandag
Die AfriForum Jeug Puk-tak het deur die maand van Die AfriForum Jeug Puk-tak het deur die maand van Oktober ’n hartlike insamelingsprojek aangepak om produkte vir die bejaardes van Huis Eikelaan en Huis Anna Viljoen te versamel.

Op Dinsdag, 2 Desember 2025 het die Puk-tak dié bederfpakkies persoonlik by die twee huise gaan aflewer – ’n klein gebaar met ’n groot impak.

#slaggereed #VegEnBou #vonkvoort #DieJeugVanVandag
Movember is amptelik verby—wie se onderarms word V Movember is amptelik verby—wie se onderarms word Vrydag gewax?

#BeweegJouJeug #BringDieVibe #vonkvoort #DieJeugVanVandag
Wat ’n voorreg is dit nie om in ons jeug se toekom Wat ’n voorreg is dit nie om in ons jeug se toekoms te kan belê nie. Goeie werk, @akademiakiekies 👩🏼‍🎓👨🏼‍🎓

#slaggereed #VegEnBou #vonkvoort #DieJeugVanVandag

Contact details

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • 58 Union Avenue, Kloofsig,
    Centurion

Follow us on

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Join now
  • Home
  • About us
  • Get involved
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search