EFF WEIER WIT STUDENTE TOEGANG TOT TUKS: AFRIFORUM JEUG EIS SKORSING

Die UP het tot op hede versuim om te reageer op AfriForum Jeug se klagtes en dit blyk dus dat die UP die EFF se rassisme goedkeur.

Teken ons petisie om jou stem by hierdie saak te voeg: