|

Pikkelpret

Indien jy ’n lid is, kan jy die geleentheid gratis bywoon.
Indien jy nie ’n lid is nie, of as ’n nuwe lid aansluit nie, beloop die koste R80 per persoon.

Bankbesonderhede:

  • Eerste Nasionale Bank
  • Takkode: 261550
  • Rekeningnr: 62349898398
  • Verwysing: Jeug Pickleball + Naam
  • E-pos bewys van betaling na jeug@afriforum.co.za