Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug
Byeenkomstes

Brits-tak straatverfdag

18/02/202627/03/2026
#Gatvul Ons kweek selfstandigheid in gemeenskappe #Gatvul
Ons kweek selfstandigheid in gemeenskappe want ons is moeg gewag op die regering. 

R500 kan 'n 1 mΒ²-gat herstel. πŸ’ͺ🏼🚧 www.vuldiegat.co.za
πŸŽ™οΈ Episode 1 in NOU beskikbaar op AfriForum Jeug s πŸŽ™οΈ Episode 1 in NOU beskikbaar op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal of in die bio!

Kom luister gerus saam terwyl @ruve_erasmus gesels oor roeping, rigting en wat jy met jou lewe moet doen. 

Laat die jeug dit nou maar sΓͺ as niemand anders wil nie.πŸ‘€πŸ”₯

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug
πŸ₯Š Boksklas – of was dit ’n bootcamp?! πŸ’ͺπŸ”₯ Die Tuks πŸ₯Š Boksklas – of was dit ’n bootcamp?! πŸ’ͺπŸ”₯

Die Tuks-tak hou in samewerking met @missfit_brooklyn_pta geleenthede waar meisies hulself kan uitdaag, uit hul gemaksone kan klim en sommer lekker fiks word ook. Die eerste sessie het reeds plaasgevind, maar daar is nog op pad!

Kom daag jouself saam met ons uit! πŸ‘ŠπŸ”₯

#BeweegJouJeug #VonkVoort
Wat moet ek met my lewe doen? πŸ€·πŸΌβ€β™€οΈπŸ¦ΈπŸ»β€β™€οΈπŸ§‘πŸΌβ€πŸš’πŸ‘©πŸΌβ€πŸ’»πŸ§‘πŸΌ Wat moet ek met my lewe doen? πŸ€·πŸΌβ€β™€οΈπŸ¦ΈπŸ»β€β™€οΈπŸ§‘πŸΌβ€πŸš’πŸ‘©πŸΌβ€πŸ’»πŸ§‘πŸΌβ€πŸ³

Kom luister gerus saam na episode een van ons podsend wat Donderdag 3 September om 15:00 op YouTube en Spotify beskikbaar gestel word! 🎀

_Laat die Jeug dit nou maar sΓͺ_ | Episode een met @ruve_erasmus 

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #VonkVoort #AfriForumJeug
Kom ons maak die gate vol! πŸͺπŸš§ Gaan na www.vuldieg Kom ons maak die gate vol! πŸͺπŸš§

Gaan na www.vuldiegat.co.za en kies Bloemfontein en help om die ou Kimberley-pad oftewel 9de Laan se slaggate te vul. 

1 mΒ² kan gevul word met slegs R500 πŸ˜‰

#GatVul #RIV #VonkVoort #AfriForumJeug
Dis meer as net nuwe vaardighede aanleer, dis deel Dis meer as net nuwe vaardighede aanleer, dis deel van vrouwees 🧡🩷

#AfriForumJeug #Stik #Naaldwerk
Mag die blom binne jou aanhou blom in hierdie lent Mag die blom binne jou aanhou blom in hierdie lenteseisoen. Bly bid en wees deel van iets groter.πŸŒΉπŸ’πŸŒ·πŸͺ»πŸŒ»

#AfriForumJeug #Lente #Seisoen
Help ons om die ou Kimberley-pad weer rybaar te ma Help ons om die ou Kimberley-pad weer rybaar te maak! 🚧

Om 'n donasie te maak, besoek www.vuldiegat.co.za en kies Bloemfontein.
πŸͺ¦R.I.V. munisipale diens. R.I.V. geduld. 

#OnsSalSelf

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search