AfriForum Jeug maak ’n verskil in Bloemfontein-dierelewens
Die verskillende jeugvleuels van die verskeie AfriForum-takke in Bloemfontein het in Februarie saam met AfriForum Jeug se Kovsies-tak opknappingswerk by die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) gaan verrig….