Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug

Aksies

Sluit aan Kernstandpunte

AfriForum Jeug se Internskapprogram

27/02/2026
AfriForum Jeug se internskapprogram is ontwerp om jong leiers toe te rus met die nodige kennis, vaardighede en praktiese ervaring…
Lees meer AfriForum Jeug se Internskapprogram

NWU weier om standpunt teen haatspraak in te neem

30/10/2025
Die NWU se besluit om nie die “Kill the Boer”-dreunsang op sy kampus te veroordeel nie, is in stryd met…
Lees meer NWU weier om standpunt teen haatspraak in te neem

Dink jy jy is nog welkom of veilig by die NWU?

22/09/2025
Die NWU maak asof hulle deur die hof verbied is om die sing van “Kill the Boer” te kritiseer, of…
Lees meer Dink jy jy is nog welkom of veilig by die NWU?

KOVSIES IS KEELVOL VIR SLAGGATE VOOR VERITAS MANS- EN AMELIA DAMESKOSHUIS

09/09/2025
Elke dag ry inwoners van Kovsies se Amelia Dameskoshuis en Veritas Manskoshuis in en uit by die hekke in Groenewaldstraat…
Lees meer KOVSIES IS KEELVOL VIR SLAGGATE VOOR VERITAS MANS- EN AMELIA DAMESKOSHUIS

Metro laat Tuks-studente in die donker!

02/09/2025
Slegs ongeveer een uit elke 20 straatligte rondom die kampus van die Universiteit van Pretoria werk. Die paar ligte wat…
Lees meer Metro laat Tuks-studente in die donker!

Soek vir bertie

01/09/2025
Reëls vir die Soek-vir-Bertie-kompetisie 1. Wie mag deelneem? 2. Hoe werk dit? 3. Trekking en wenner 4. Belangrike inligting Vul…
Lees meer Soek vir bertie

Puk-studente word gedreig deur die “Kill the Boer”-lied op kampus.

06/06/2025
Gisteraand is “Kill the Boer” op die Puk-kampus gesing. Hoe kan dit toegelaat word op ’n kampus waar studente veronderstel…
Lees meer Puk-studente word gedreig deur die “Kill the Boer”-lied op kampus.
Geseënde Paasnaweek! ✝️ Filippense 2:8: “Hy was i Geseënde Paasnaweek! ✝️

Filippense 2:8: “Hy was in die gestalte van ’n mens en het Homself verneder deur gehoorsaam te word tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.”
AfriForum Jeug se Vanderbijlpark-tak het die nawee AfriForum Jeug se Vanderbijlpark-tak het die naweek saam met die bloedbank mense gemotiveer om bloed te skenk. 💉💪
AfriForum Jeug se Paarl-tak was betrokke by die ma AfriForum Jeug se Paarl-tak was betrokke by die massapatrollie saam met AfriForum se Malmesbury- en Durbanville-takke.🚨🚨
AfriForum Jeug was betrokke by die CANSA Relay For AfriForum Jeug was betrokke by die CANSA Relay For Life waar deelnemers stap van sesuur die aand tot sesuur die volgende oggend. Die doel is om kankeroorwinnaars te herinner dat hulle nooit alleen sal stap nie!🚶🏽‍♀️
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het die AfriFor AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het die AfriForum Uitsig-tak gehelp om padtekens by Laerskool Onze Rust te verf. 🪏🦺
Kom ons help die regering! 🤝 #FeiteWen #OnsSalSel Kom ons help die regering! 🤝

#FeiteWen #OnsSalSelf #VonkVoort
Wees deel van die verskil en sluit aan by jou naas Wees deel van die verskil en sluit aan by jou naaste tak! ✨

#VonkVoort #OnsSalSelf #DieJeugVanVandag”
POV: Jy was by 2026 se Jeug kongres🫵🏼😁 Jeug-kongr POV: Jy was by 2026 se Jeug kongres🫵🏼😁

Jeug-kongres 2026

Hierdie foto's wys presies hoe lekker en insiggewend die drie dae was! Hier is 'n paar hoogtepunte:

🤝Bande wat tussen die verskillende takke versterk is
🦺 #OnsSalSelf-aksie om en by @hsoosmoot
🍻Cantus

Wat was jou gunstelinghoogtepunt van die kongres?

#vonkvoort #JeugKongres2026 #Cantus

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search