AfriForum Jeug se Tuks-tak bied ’n wynproe aan!
Datum: Maandag 28 September
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: Doxa Deo Brooklyn
Koste: R50
AfriForum Jeug-lede: Gratis
Drag: Semiformeel
Jammer, die AfriForum Jeug se Tuks-tak wynproe is gesluit.
Bankbesonderhede:
FNB
Rekeningnaam: ENTERPRISE BUSINESS ACCOUNT
Rekeningnommer: 62349898398
Takkode: 261550
Taknaam: Centurion
Verwysing: Wynproe

