AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak: speletjiesaand en sokkie
The Staffy hou in samewerking met AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak ’n speletjiesaand en sokkie ná die tyd!
Datum: 30 Oktober
Tyd: 19:00
Plek: The Staffy, Bloemfontein
Kom neem deel aan ’n klomp drinkspeletjies terwyl jy wag vir jou beurt op die dansvloer.
"*" indicates required fields

