Jeug-Kovsies-veiligheid_Afr
| DeurAfriForum

AfriForum Jeug eis antwoorde oor die veiligheid van studente by Kovsies

AfriForum Jeug het ’n brief aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) gerig om duidelikheid te kry oor hoe die universiteit beplan om die veiligheid van studente te verseker ná die studenteprotes wat vandag, 11 Februarie 2025, op kampus uitgebreek het.

AfriForum Jeug eis antwoorde oor die volgende kwessies:

  1. Veiligheid: Watter maatreëls het die universiteit in plek om die veiligheid van studente te verseker tydens protesaksies?
  2. Oplossings: Hoe beplan die universiteit om hierdie situasie so spoedig moontlik op te los?
  3. Ondersteuning: Op watter manier gaan studente wat deur die protes geraak word, bystand ontvang?
  4. Voorkoming: Watter stappe gaan geneem word om te verhoed dat soortgelyke ontwrigtings in die toekoms plaasvind?

Help AfriForum Jeug om druk op die universiteit toe te pas deur ons petisie te steun hier:

AfriForum Jeug eis antwoorde oor die veiligheid van studente by Kovsies

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.