Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug
Veldtogte | Vuurwarm

UP-wapenskildverandering

02/09/2019

UP is ’n universiteit met ’n trotse, ryke geskiedenis. Ons sê nee vir veranderinge aan dié universiteit se wapenskild.

  • Die UP-bestuur oorweeg dit om die UP-wapenskild vir kommunikasie-en-bemarkingsredes te verander. Hulle wil nou bepaal of die bestaande wapenskild steeds die waardes en strewes van die UP-gemeenskap teenwoordig – en ons sê JA!
  • Sou hulle die UP-wapenskild vir bemarkingsredes verander, is daar niks wat hulle dan keer om al die ander handelsmerke en gebouename te transformeer en verander nie. Die UP gaan binnekort ’n identiteitlose instelling sonder trots wees.
  • Dit is nóg ’n wyse waarop die UP-bestuur geld op onnodige veranderings bestee in plaas daarvan om dié geld in studenteontwikkeling te investeer.
  • Die aangehegte brosjure vertel jou meer oor die wapenskild en die waardes daarvan.

Deur dié petisie te onderteken, beaam jy as student, toekomstige student, ouer, alumnus en/of UP-personeellid dat jy die veranderinge aan die wapenskild teenstaan en eis dat die wapenskild behoue bly!

Post Tags: #Logo#Tukkies#Universiteit van Pretoria#UP
Die toekoms gebeur nie eers eendag nie, dit begin Die toekoms gebeur nie eers eendag nie, dit begin waar jongmense betrokke raak.✨
Die Jeugkongres was meer as net ’n naweek – dit was ’n herinnering dat ons die wil, die hart en die vermoë het om ons gemeenskappe sterker te maak.🏘️🌱

#VonkVoort #BeweegJouJeug #Hoopskeppers #VegEnBou
Gelukkige Moedertaaldag 🤍 Gelukkige Moedertaaldag 🤍
Skoon-Skoner-Stellenbosch ♻️♻️♻️ AfriForum Jeug s Skoon-Skoner-Stellenbosch
♻️♻️♻️

AfriForum Jeug se Maties-tak vaar die strate van Stellenbosch in om dit ‘n skoner en veiliger plek vir ons Maties-studente te maak! 📢
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak is vandag besig AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak is vandag besig om padmerke by Laerskool Sand du Plessis en later Hoërskool Sand du Plessis te verf. 🦺🖌️
Geen gras groei onder ons voete nie. Ons lag net l Geen gras groei onder ons voete nie. Ons lag net lekker en raai slim. 😅🔥

Soms slaan ons die spyker op die kop en soms sit ons met die gebakte pere, maar ons hou die blink kant bo!

Gelukkige Moedertaaldag – hou ons taal se vonk aan die brand! 🇿🇦
Dis altyd lente vir Maties-studente! 🏓🍹🌸 AfriForu Dis altyd lente vir Maties-studente! 🏓🍹🌸

AfriForum Jeug se Maties-tak spog met ‘n baie suksesvolle padel-en-pons-aksie wat by Padel Africa plaasgevind het.👟🏓🎾

DM ons om gratis by ons Maties-tak betrokke te raak.‼️📣
Padel en pons vir die Maties-studente🏓🍹 AfriForum Padel en pons vir die Maties-studente🏓🍹

AfriForum Jeug se Maties-tak het gisteraand ‘n baie suksesvolle padel en pons-aksie gehou. ✨🔥
TUKS 5 KM-PRETDRAF 🏃‍♂️👟🔥 Bier-uur is HIER!!! 🍻 TUKS 5 KM-PRETDRAF 🏃‍♂️👟🔥

Bier-uur is HIER!!! 🍻

Kom draf die nuwe jaar binne saam met jou vriende en/of mede-Afrikaanse studente en verdien ‘n gratis bier by Padstal (ná die pretdraf en terwyl voorraad hou). 😉

🗓️Dinsdag, 24 Februarie
⏱️17:30 vir 18:00
📍Padstal Hatfield
🏃🏻‍♂️5 km-draffie/-stappie 

* Trek jou tekkies aan
* Bring jou geesdrif
* Geniet ‘n aand van pret, hardloop/loop en BIER

Besoek ons webtuiste en skryf in!!🔥

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search