Stellies Beginnersvriendelike boksklas
AfriForum se Stellenbosch-tak bied aan:
Beginnersvriendelike boksklas om Vrouemaand te vier – die klas fokus op basiese selfverdediging en persoonlike veiligheid terwyl algehele fiksheid bevorder word. Dit gee ook die dames die geleentheid om meer van die vrougebaseerde gimnasiums te leer en in te skakel by ’n groep jong dames wat van soortgelyke aksies hou.
In samewerking met Stellenbosch Boxing Association
Datum: Saterdag 22 Augustus
Tyd: 09:00
Plek: Banghoekweg 4; Stellenbosch
RSVP op die skakel voor of op 21 Augustus.
"*" indicates required fields
Kom in gemaklike oefenklere en verkieslik minimale juwele.

