Potch Beginnersvriendelike boksklas
AfriForum se Potch-tak bied aan:
Beginnersvriendelike boksklas om Vrouemaand te vier
Die klas fokus op basiese selfverdediging en persoonlike veiligheid terwyl algehele fiksheid bevorder word. Dit gee ook die dames die geleentheid om meer van die vrougebaseerde gimnasiums te leer en in te skakel by ’n groep jong dames wat van soortgelyke aksies hou.
Datum: Woensdag 26 Augustus
Tyd: 09:00–10:00
Plek: @Combat Coaching
Boonste vloer
Peter Mokabastraat 83
Potchefstroom
RSVP voor of op 25 Augustus.
"*" indicates required fields
Kom in gemaklike oefenklere en verkieslik minimale juwele.

