Tuks Beginnersvriendelike boksklas

AfriForum se Tuks-tak bied aan:

Beginnersvriendelike boksklas om Vrouemaand te vier!

Die klas fokus op basiese selfverdediging en persoonlike veiligheid terwyl algehele fiksheid bevorder word. Dit gee ook Pretoria-dames die geleentheid om vrouegebaseerde gimnasiums te leer ken en in te skakel by ’n groep jong dames wat van soortgelyke aksies hou.

Datum:              Woensdag 2 September
Tyd:                     Ons kom 18:00 bymekaar by Plato langsaan. Die klas begin 18:30
Plek:                   MissFit Brooklyn, Pretoria
Kostes: Gratis

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
Is jy ’n lid van AfriForum Jeug?

Kom in gemaklike oefenklere en verkieslik minimale juwele.