Kovsies Padel en Pizza
Indien jy ’n lid is, kan jy die geleentheid gratis bywoon.
Indien jy nie ’n lid is nie, of as ’n nuwe lid aansluit nie, beloop die koste R50 per persoon.
Bankbesonderhede:
- Eerste Nasionale Bank
- Takkode: 261550
- Rekeningnr: 62349898398
- Verwysing: Kovsies Paddle + Naam
- E-pos bewys van betaling na jeug@afriforum.co.za

