Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug
Byeenkomstes

Maties-skoonmaakaksie

18/02/202618/02/2026
POV - Jy was by AfriForum Jeug en Karlien-dameskos POV - Jy was by AfriForum Jeug en Karlien-dameskoshuis se Veiligheid 101. 🥷🥊💥

Maak seker dat jy nie die volgende een misloop nie! 😉

#VegEnBou #Hoopskepper #VonkVoort #FeiteWen #Veiligheid101
AfriForum se Rustenburg-tak het 'n lekker sosiale AfriForum se Rustenburg-tak het 'n lekker sosiale padelaksie op Saterdag 11 April gehad. Ons hoop ons sien julle by die volgende aksie in Rustenburg!
So maak ons! 🔥🔥 AfriForum Jeug se Rustenburg- en So maak ons! 🔥🔥

AfriForum Jeug se Rustenburg- en Brits-tak, asook AfriForum se Rustenburg-tak, het op Saterdag 11 April saamgewerk om die padstrepe voor Hoërskool Rustenburg op te knap om beter sigbaarheid en veiligheid vir leerders van dié skool te help verseker.

Hulle het ook gehelp om pamflette uit te deel waarmee ons AfriForum se herwinningsdienste bemark.
Het jy geweet dat jy 'n verskil kan maak? Stuur 'n Het jy geweet dat jy 'n verskil kan maak? Stuur 'n DM! 

#Hoopskeppers #VonkVoort #VegEnBou
GAT-VOL 📣🚧 3,5 ton teer later en uiteindelik kan GAT-VOL 📣🚧

3,5 ton teer later en uiteindelik kan karre weer op Lynnwoodweg ry, te danke aan AfriForum Jeug se Tuks-tak 🚧🚩👷‍♂️

#OnsSalSelf #FeiteWen #Hoopskeppers #VonkVoort #VegEnBou
Rustenburg Jeug, die tyd het aangebreek! Hierdie Rustenburg Jeug, die tyd het aangebreek!

Hierdie Saterdag, 11 April wil jy NIE misloop nie. Kom rol moue saam met ons op deur die eerste #OnsSalSelf-aksie in die gemeenskap. Daarna gaan ons sosiaal verkeer op die padelbaan en dit afsluit met ’n heerlike worsbroodjie. 🎾🌭

Ons sien jou daar 🫵🏼😁
#OnsSalSelf #RustenbugJeug #Padel
Geseënde Paasnaweek! ✝️ Filippense 2:8: “Hy was i Geseënde Paasnaweek! ✝️

Filippense 2:8: “Hy was in die gestalte van ’n mens en het Homself verneder deur gehoorsaam te word tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.”
AfriForum Jeug se Vanderbijlpark-tak het die nawee AfriForum Jeug se Vanderbijlpark-tak het die naweek saam met die bloedbank mense gemotiveer om bloed te skenk. 💉💪

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search