Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug
Byeenkomstes

Brits-tak straatverfdag

18/02/202627/03/2026
Mmmm ... proe soos ... druiwe – óf hoe @semisoetmu Mmmm ... proe soos ... druiwe – óf hoe @semisoetmusiekblyspel ?! 😉

Wynproe: Deel 1🍷💃🏼

#Wynproe #AfriForumJeug #VonkVoort
Jy wil nie graag ons eerste rolbaltoernooi by Potc Jy wil nie graag ons eerste rolbaltoernooi by Potch Country Club misloop nie! Kry jou span en skryf sommer nou in.🏆

Onthou om volgens die tema aan te trek! 🏖️🤿🐙🐳

#Rolbal #VonkVoort
Hoe lank neem politieke verandering regtig? 🗣️🗳️ Hoe lank neem politieke verandering regtig? 🗣️🗳️

Luister gerus saam na Episode 3 van ons podsending wat Donderdag om 15:00 beskikbaar gestel word op AfriForum Jeug se YouTube-platform. Arno Roodt gesels oor waarom dit noodsaaklik is dat jongmense op 4 November gaan stem.

#LaatDieJeugDitMaarSe #StemDag #VonkVoort
Ons het almal reeds genoeg bekommernisse – moenie Ons het almal reeds genoeg bekommernisse – moenie daarin vasgevang word nie, want God stap die pad elke dag saam met jou. Luister gerus na ons potgooi waar Katie gesels oor identiteit en waarom dit 'n belangrike rol in ons studies én by ons werkplekke speel. 

Die skakel is beskikbaar in ons bio of luister daarna op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal. 🗣️☀️

#LaatDieJeugDitNouMaarSe #AfriForumJeug #GodSePad
Dankie dat ons Erfenisdag saam met jou kan vier! 📣 Dankie dat ons Erfenisdag saam met jou kan vier! 📣🍻🫵🏼🏆🏉🏕️

#TrotsAfrikaanseKultuur #OnsErfenis #Afrikaans #braaidag
As @semisoetmusiekblyspel jou lus gemaak het vir ' As @semisoetmusiekblyspel jou lus gemaak het vir 'n wyntjie, maar Stellenbosch is net 'n bietjie té ver ... 🍷😉 

Kom geniet AfriForum Jeug se eerste wynproegeleentheid, Maandagaand om 18:30 by Doxa Deo Brooklyn!

#WynProe #AfriForumJeug #Wyntjie
As jy nog steeds nie seker is waaroor Cantus gaan As jy nog steeds nie seker is waaroor Cantus gaan nie; kom kuier gerus saam die 22e Oktober by @barzondernaam . 🍻🎶👔

Kom dors en kom goed geklee.
Vyftien nuwe kruise is by die Witkruismonument ing Vyftien nuwe kruise is by die Witkruismonument ingekap. Hierdie is meer as net statistiek – dit is families wat nooit weer dieselfde sal wees nie ...

#Plaasmoorde #Witkruismonument #Hoopskeppers

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search