Jeug-Cantus-Banier
| DeurLeanne

CANTUS RSVP-skakel:

Pretoria! ’n Cantus is vir ’n student – ’n aand vol genot, sang en voggies vir die keel. Trek jou langbroek en baadjie aan, en hoed en das aan, bring jou beker en kom sit in by hierdie tradisieryke vergadering in die hartjie van die Jakarandastad.

  • KOSTE: R100 p.p. (die hele aand se bier ingesluit; nie-alkoholiese drankies ook beskikbaar)
  • DATUM: 22 Mei 2025
  • TYD: 18:30 vir 19:00 (tot 22:00)
  • PLEK: Philadelphia Hervormde Kerk

RSVP HIER:

"*" indicates required fields

Naam*
Waar studeer jy tans?*
Aantal Cantus-gangers?*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

BANKBESONDERHEDE:

  • Eerste Nasionale Bank
  • Takkode: 261550
  • Rekeningno.: 62349898398
  • Verwysing: TUKScantus/Naam
  • E-pos/WhatsApp jou bewys van betaling na jeug@afriforum.co.za of aan Maree by 072 413 1722.