Jeug-kongres-2025-WEB
| DeurAfriForum

#Jeugrevolusie 2025 

Die jeugrevolusie gaan oor die invloed wat die jeug het om die verandering te wees wat ons toekoms vorm. Die Jeug-kongres is nie net nog ’n geleentheid nie; dit is ’n oproep aan elke jeuglid om hul verantwoordelikheid te dra en ’n toekoms te bou waarop ons kan trots wees – ’n toekoms wat inklusief en vreesloos is asook gelyke geleenthede bevat.  

Hierdie revolusie gaan oor meer as net woorde; dit gaan oor eienaarskap. Om op te staan en leiding te neem. By die kongres praat ons nie net oor verandering nie; ons maak verandering.  

Kom wys wat dit beteken om deel van die jeug te wees wat ’n beter toekoms bou – ons begin nou! 

Datum:  
Kampusbestuur 21–26 Januarie 2025  
Dorpstakke 23–26 Januarie 2025 

Tyd: Registrasie vind stiptelik om 10:00 plaas op die 23ste Januarie 2025

Plek: Udolpho-rivierplaas (Parys, Vrystaat) 

Betalingsproses:  

  • Koste beloop R3 500 p.p. 
  • Verwysing: Van + Jeug-kongres  

Stuur jou bewys van betaling aan yvonne.gerber@afriforum.co.za teen 15 Januarie 2025.  

Jeug-kongres 2025

"*" indicates required fields

Naam en van*
Geboortedatum*
Gaan jy gebruik maak van die buspendeldiens?*
My hempgrootte is*
Lys jou allergieë
This field is for validation purposes and should be left unchanged.