rasse petisie
| DeurAfriForum

Die EFF Student Command is ’n radikale, ekstremistiese organisasie wat rassespanning op kampus aanblaas.

Hulle oortree verskeie reëls van die Universiteit en kom daarmee weg sonder gevolge.

AfriForum Jeug het besluit om aksie te neem hierteen. Voeg jou stem by ons klagte aan die UP-bestuur:

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.