Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

#PukBlyPuk

Die term “Pukke” in die naam “NWU-Pukke” gee identiteit aan Puk-studente en hul kampus. ’n Besluit is onlangs geneem dat die Pukke-identiteit afgeskaf gaan word sonder dat daar vooraf met belanghebbendes soos studente, toekomstige studente of hul ouers gekonsulteer is.

Hierdie petisie eis dat die Pukke-identiteit nie afgeskaf word tydens die samesmeltingsproses met die NWU-Vaal- en NWU-Mahikeng-kampus nie.

Die volgende aspekte van die NWU-Puk-identiteit is in gedrang:

  • Die afskaffing van die term “Pukke” in “NWU-Pukke”.
  • Die afskaffing van die kenmerkende maroen NWU-Puk-kleurbaadjie.

Deur die petisie te onderteken, beaam jy as student, toekomstige student of ouer dat jy geken wil word in besluitneming wat jou identiteit as belanghebbende by die NWU-Puk raak. Geen besluit mag oor jou geneem word sonder jou medewete en insette nie.

Ons sê #PukBlyPuk

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

kovsies