Puk-studente word gedreig deur die “Kill the Boer”-lied op kampus.

Gisteraand is “Kill the Boer” op die Puk-kampus gesing. Hoe kan dit toegelaat word op ’n kampus waar studente veronderstel is om veilig te voel? … Continue reading Puk-studente word gedreig deur die “Kill the Boer”-lied op kampus.