AfriForum Jeug: Kampe

GALLERY

AfriForum Jeug bied verskeie skoolkampe aan vir leerders van graad 7 tot graad 11. Die kampe is daarop toegespits om jongmense praktiese vaardighede te leer, trots in hul Afrikaner-identiteit te koester en uiteindelik ’n goed gebalanseerde, wel afgeronde jong Afrikaner die wêreld in te stuur.