We take ownership of our future
Latest News
AfriForum Jeug verwelkom Young Republicans of Texas se resolusie oor Afrikanergemeenskap
AfriForum Jeug verwelkom die Young Republicans of Texas se resolusie oor die Afrikanergemeenskap in Suid-Afrika wat by hul pas afgelope jaarlikse konvensie aanvaar is. Die…
AfriForum Jeug inspireer jong Wes-Kaapse leiers om doelgerig te lei
AfriForum Jeug het in Oktober jong leiers van vyf verskillende skole in Stellenbosch verwelkom vir die Toekomsskeppers-leierskapsontwikkelingsgeleentheid. Dié dag, aangebied deur die jeugorganisasie, is daarop…
“Kill the Boer”: NWU-goedkeuring van dié dreunsang op kampus teleurstellend, in stryd met eie beleid
AfriForum Jeug bestempel dit as teleurstellend dat ’n universiteit nie eens sy eie beleid en reëls rakende byeenkomste, betogings en protesaksies kan nakom nie. Dít…

