Takbestuur-opleidingskamp: 2427 Januarie 2019

Met die invul van die registrasievorm hieronder aanvaar ons dat die datum vir jou haalbaar is. Indien iets voorval en jy nie meer kan bywoon nie, sal ons jou graag aanmoedig om iemand in jou plek te stuur sodat jou tak die nodige blootstelling kry. Indien niemand jou plek kan vul nie sal kostes steeds uit die betrokke begroting verhaal word. Let wel dat daar ‘n koste implikasie is op enige veranderinge op vlugte.

 

Vasvra-aand

Speler 1

Naam en van(Required)

Speler 2

Naam en van(Required)