Steyn Moet Bly

AfriForum en AfriForum Jeug sorg vir die behoud van ons Erfenis. Die Universiteit van die Vrystaat (UV) wil President MT Steyn se standbeeld van die Bloemfontein kampus bedek en later permanent verwyder. Ons sê nee. Afrikaner erfenis en die rol wat Pres Steyn gespeel het onder Afrikaners en Suid-Afrikaners kan nie ontken word nie en het ‘n plek op die kampus.

Hiermee voeg jy jou stem tot ons petisie vir die behoud van die Steyn standbeeld by die Universiteit van die Vrystaat.

Onderteken die petisie en gee ons jou mandaat ter behoud van ons erfenis:

  • Accepted file types: pdf, doc, docx, pages, Max. file size: 10 MB.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.