Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

Monumentbou-aksie

deur in Stories Witwarm op 17 June, 2016

UV

AfriForum Jeug het op 9 Mei as deel van sy #AfrikaansSalBly-veldtog en om Afrikaans se 91ste bestaansjaar te vier tydelike taalmonumente uit Jenga-blokke gebou waarop daar Afrikaanse woorde gedruk is.

As deel van dié vieringe is daar ook 91 ballonne losgelaat. Dié simboliese aksie is op die hoofkampusse van die Universiteit van Pretoria (UP), Universiteit Stellenbosch (US), die Universiteit van die Vrystaat (UV) en die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus (NWU) gehou, maar is egter verskillend op die onderskeie kampusse ontvang. Sien ook die skakel hieronder.

https://www.youtube.com/watch?v=U_aFThzsZ9I