Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

Klankkoerant – klankgreep

deur in Hou ons hier dop op 12 June, 2015

AfriForum Jeug gaan eerskomende Dinsdag, op Jeugdag, ʼn potjiekoskompetisie by die Voortrekkermonument hou. En tussen die watertandkos en groentegeure deur gaan die jongmense ʼn groenbussieprojek van stapel stuur waarmee hulle R1 miljoen vir ʼn behoeftige kinderhuis in Pretoria-Noord wil insamel.

Eduan Dupper en Monique du Randt van AfriForum Jeug het met Esmarie Prinsloo van Klankkoerant-Naweek op Radio Pretoria gesels.

Jeug-kinders