Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

Tukkies VSR-verkiesing

deur in op 21 August, 2014

Ondersteun AfriForum Jeug in die VSR verkiesing op 3 September 2014 en stem vir ons kandidate!

Ons kort jou stem op 3 September om te verseker dat:
– Gesonde Studentetradisies behou word
– Rasseklassifikasie afgeskaf word
– Moedertaal onderrig beskerm word
– Studentelewe aktief bly