Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

Tukkies herregistrasie-vergadering

deur in op 23 March, 2015

Alle Tukkies word uitgenooi na ons Tukkies-tak se herregistrasie-vergadering, Dinsdag, 24 Maart, 19:00 by die Nagraadse sentrum lokaal L1-72 op die Hatfieldkampus. Ligte verversings sal voorsien word. Bring al jou vriende saam en kom hoor hoe jy ‘n verskil kan maak. Vir meer inligting kontak Werner by 071 105 3705.