Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

Slag van Majuba

deur in op 09 February, 2015

Die Slag van Majuba was die laaste van vier militêre botsings tussen Groot-Brittanje en die Boere van Transvaal gedurende die Eerste Vryheidsoorlog (Desember 1880Maart 1881). Dit het op 27 Februarie 1881 plaasgevind. Die klinkende oorwinning – en vernederende neerlaag vir die Britte – wat die Boere behaal het, het die Britte gedwing om Transvaal weer sy vryheid te gee, nadat dit op 12 April 1877 geannekseer is (‘n verbreking van die Sandrivier Konvensie van 1852).

Daar is 92 soldate aan die Engelse kant gedood, 134 gewond en 59 gevangene geneem. Aan Boere kant is daar slegs 2 gedood en 6 gewond.

1024px-Majuba_LondonNews