Vul gerus die vorm in vir enige navrae.

Naam *

E-pos *

Navrae

Taal/Language

#dankieJan

deur in op 01 April, 2015

AfriForum Jeug se #dankieJan veldtog ter behoud van ons erfenis en standbeelde duur voort. Die veldtog se volgende aksie vind 16 April in Pretoria plaas.

Indien jy belangstel om deel te wees van hierdie aksie en saam ons opstaan vir jou erfenis kan jy ons kontak deur ‘n e-pos na jeug@afriforum.co.za te stuur of deur ons te kontak op Facebook.

standbeelde-Ecard2